Haloes! :)
"You do not have to see the entire staircase... Just take the first step..." - Unknown
James 1:12
"Blessed are those who endure when they are tested... When they pass the test, they will receive the crown of life which God has promised to those who love Him..."
Psalm 147:11
"He takes pleasure in those who honor Him; in those who trust in his constant love..."
"For us, this is the end of all stories, but for them it was only the beginning of the real story... All their life in this world had only been the cover and title page... Now at last, they were at the beginning of chapter 1 of the great story which no one on earth has read, which goes on forever and in which every chapter is better than the one before..." - Chronicles of Narnia (C.S Lewis)
"It ought to be our business every day to prepare for our final day..." - Matthew Henry
Ek weet nie wie van julle hou van stap nie? Dis vir my altyd so refreshing om tyd in die natuur deur te bring... Mens voel altyd nader aan God wanneer mens in die natuur tyd spandeer... Ekt al 'n paar keer Leeukop uitgestap, en is elke keer opnuut stomgeslaan (al het ek dit al hoeveel keer gesien) hoe mooi God die Kaap gemaak het... Tafelberg, is op sy eie, een van die 7 wonders van die wereld, en ons het die geleentheid om dit daagliks te kan sien... Maar wanneer jy aan die onderpunt van Tafelbereg of Leeukop staan, voel mens baie klein... En die berg kan baie keer jou "wen" met sy grootheid nog voordat jy 'n tree gee...
Om daaroor te dink, of te tob, kan dit selfs nog moeiliker maak, want in ons kop kan ons dalk heeltyd uitstel om te begin... Dis eers wanneer jy die bul by die horings pak en begin klim dat jy agterkom dat mens dit net stap vir stap, bult vir bult, uitdaging vir uitdaging moet vat... Wanneer iets groot, in eetbare porsies opgebreek word, raak dit makliker om te hanteer... En wanneer ons een tree op 'n slag gee sonder om te weet hoe die hele stel trappe lyk, hanteer ons een ding op 'n slag... Ons worry so baie keer oor dinge wat nog ver in die toekoms le... Dit ontneem ons van ons krag vir vandag - want ons is reeds 10 stappe verder as waar ons onsself vandag bevind... Kyk net na die volgende 24 uur en hanteer DIT wat vandag oor jou pad kom... God is reeds saam met jou daar...
Blessings!!
Anel xx
No comments:
Post a Comment