Thursday 20 August 2015

"Fear not - God is faithful through every storm..." ~ Unknown

Haloes! :)
"Fear not - God is faithful through every storm..." - Unknown
 
Deuteronomy 31:6
 
"Don't mistake God's patience for His absence... His timing is perfect, and His presence is constant... He's always with you!"
 
James 1:2-4
 
 
 
 
"Consider it pure joy, my brothers, whenever you face trials of many kinds, because you know that the testing of your faith develops perseverance. Perseverance must finish its work so that you may be mature and complete, not lacking anything..."

"It ain't about how hard you hit, its about how hard you can get hit and keep moving forward..." - Rocky Balboa
 
"Write your plans in pencil and give God the pen..." - Unknown
 
Hoe baie gebruik ons nie die frase – “die lewe is kort” nie?  Ek dink dis iets wat mens baie keer sê, sonder om werklik te besef WAT die woorde sê…  Dis wanneer groot dinge in ons lewens gebeur, wat ons weer tyd kan neem om werklik te dink oor wat saak maak in die lewe…  Ek’t weer op hierdie absolute AWESOME quote afgekom, en voel ek moet dit met julle deel vandag…  Marc Lev het gesê: “If you want to know the value of one year, just ask a student who failed a course…  If you want to know the value of one month, ask a mother who gave birth to a premature baby...  If you want to know the value of one hour, ask the lovers waiting to meet…  If you want to know the value of one minute, ask the person who just missed the bus…  If you want to know the value of one second, ask the person who just escaped death in a car accident…And if you want to know the value of one-hundredth of a second, ask the athlete who won a silver medal in the Olympics.”
 
Miskien is jy tans op ‘n plek in jou lewe waar jy nie weet – WAT VOLGENDE nie?  Miskien, sit jy met soveel vrae, pyn, hartseer of stukkendheid in jou lewe, dat jy net nie weet hoe om aan te gaan nie  Miskien het jy ophou bid, of miskien is jy kwaad vir die Here, oor dinge wat in jou lewe gebeur het…  Miskien wil jy net opgee, want jy sien nie meer die punt in nie  Miskien het jy wysheid nodig, vir groot besluite wat jy moet neem en weet jy nie watter pad om in te slaan nie  TYD, is baie kosbaar…  Dink maar aan die persoon wat terminaal siek in die hospitaal lê – wat enige iets sal gee vir nog tyd, maar wat dalk nie daardie voorreg het nie… In James 1:5 belowe God: If any of you lacks wisdom, you should ask God, who gives generously to all without finding fault, and it will be given to you…  God is by jou – met elke moeilike besluit wat jy moet neem, in die hartseer tye, in die tye waar jy voel asof jy net nie kan aangaan nie, in die tye waar dit vir jou voel asof die tyd ONBEHOORLIK stadig verby gaan, in tye van siek wees, in tye van bekommernis en swaarky…  Maar HY is ook daar in die goeie tye – en Hy wil deel wees van jou lewe, maak nie saak WATSE tye jy deurmaak nie  God het jou oneindig baie lief!  Hy wil vir jou optel wanneer jy mag val, en jou dra deur die tye waar jy net te moeg mag voel om verder te stap…  Bid sommer daar waar jy sit, en vertel Hom wat jy op die hart het…  Hy is NET ‘n gebed ver!
 
blessings!
 
anel xx

 

No comments: