Monday, 24 August 2015

"Have courage for great sorrows in life, and patience with the small ones... And when you have labouriously accomplished your daily tasks, go sleep in peace... God is awake..." ~ Victor Hugo


 Haloes! :)
 



 
Matthew 11:28-30 
 “Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you’ll learn to live freely and lightly.”

Isaiah 40:28 - 31
 
Why would you ever complain, O Jacob,  or, whine, Israel, saying,God has lost track of me.  He doesn’t care what happens to me”?  Don’t you know anything? Haven’t you been listening?  God doesn’t come and go. God lasts.  He’s Creator of all you can see or imagine. He doesn’t get tired out, doesn’t pause to catch his breath. And he knows everything, inside and out.  He energizes those who get tired,  gives fresh strength to dropouts.  For even young people tire and drop out,  young folk in their prime stumble and fall.  But those who wait upon God get fresh strength. They spread their wings and soar like eagles, They run and don’t get tired, they walk and don’t lag behind..." 

"Once a man asked, what did you gain by regularly praying to God? The man replied, nothing... but let me tell you what I lost...  Anger, ego, greed, depression, insecurity, and fear of death...  Sometimes, the answer to your prayers is not gaining but losing...  which is ultimately the gain..." ~ Unknown

"It is during the worst storms of your life, that you will get to see the true colours of the people who say that they care for you..." ~ Unknown 

Is jy so moeg gejaag nadat jy jou dagtaak afgehandel het, net om daarna te gaan wakker lê met al die bekommernisse wat jou jaag?  Mens kry sulke dae, wat jy voel jy kan jou oë nie meer oophou na 'n harde dag nie, maar wanneer jy dan jou kop op die kussing neersit, is dit asof jy skielik WAWYD wakker is...  Dan, in die donkerte, lyk jou probleme vir jou so astronomies groot, dat jy uiteindelik geen slaap inkry nie, net om die volgende dag nog moeër in te gaan as wat jy die vorige dag geëindig het?

Ek het net nou die dag weer opnuut besef, wanneer jy tyd met God spandeer en bid, vat Hy daardie bekommerde, of beklemmende gevoel wat mens partykeer beetpak, weg...  Hy verstaan dat probleme baie keer groter lyk, wanneer mens moeg is, of wanneer dinge donker is rondom jou...  Die "spoke" wat mens baie keer skep as jy in die aand in jou bed lê, lyk mos partykeer heeltemal anders as jy die volgende oggend weer daaraan dink...

Wanneer jy weer so wakker lê, of wanneer jy net nie tot ruste kan kom nie, kniel neer voor God en bid...  Plaas daardie dinge wat jou so wakker hou, of dinge wat jou jaag, by Sy voete neer...  God belowe dat wanneer ons iets by Sy voete neerlê, sal Hy beheer oorneem...  Hy sal  dit hanteer, en uitsorteer...  Al lyk dit vir jou so onmoontlik, dat jy wil HUIL oor die ontmoontlikheid van jou sitausie...   As jy nie meer weet watter kant toe nie, want dit voel vir jou of alle opsies al uitprobeer is, glo net die volgende... God kan 'n weg baan, waar daar geen pad is nie...  Lukas 1:37 - Niks is vir God onmoontlik nie...  Mag Hy jou sommer daar waar jy nou is, kom vul met Sy alles oorheersende rustigheid, en mag jy in daardie rustigheid gedra word, in die week wat voorlê...

Blessings!

 Anel xx

No comments: