Friday 14 August 2015

"Too many people are not living in their dreams, because they are living in their fears..." - Les Brown

Haloes! :)

"Too many people are not living in their dreams, because they are living in their fears..." - Les Brown

Mark 10:52

“Go,” said Jesus, “your faith has healed you.” Immediately he received his sight and followed Jesus along the road.

Hebrews 11:11

"And by faith even Sarah, who was past childbearing age, was enabled to bear children because she considered him faithful who had made the promise..."

"And once the storm is over, you won't remember how you made it through, how you managed to survive... You won't even be sure, in fact, whether the storm is really over... But one thing is certain... When you come out of the storm, you won't be the same person who walked in..." - Haruki Murakami

"As much as you want to plan your life, it has a way of surprising you with unexpected things that will make you happier than you originally planned... That's what you call God's will..." - Unknown

Wat is jou grootste vrees? Om alleen te wees? Om nie al jou finansiele verpligtinge te kan nakom nie? Om 'n gebroke familie te he as gevolg van 'n sameloop van omstandighede? Vir jou veiligheid? Om werkloos te wees? Of nie 'n "plan" te he nie??  Al hierdie dinge is goed wat mens kan lamle en in die proses verhoed dat ons enige iets doen - omdat ons toelaat dat vrees ons lewens regeer...  Vrees dikteer wat ons doen, en wanneer ons dit doen... Ons lewe raak een van "wat asse" wat maak dat ons heeltyd spekuleer oor as dit so uitwerk, sal ek dit doen, of as dit gebeur, sal ek hierdie besluit kan neem... Tot dan, moet ek maar wag en kyk...  Of as toeskouer "kyk" na my lewe, eerder as om dit te leef... 

God wil nie he dat enige van ons toeskouers van ons lewens moet wees nie... Of toelaat dat ons omstandighede of dinge wat ons vrees, ons lewens dikteer nie... Jy was alreeds prioriteit by God, toe jou ouers mekaar nog nie eens geken het nie... En die feit dat jy gebore is, was vir Hom een van die beste dae van Sy lewe - omdat Hy vir jou GOeIE dinge beplan - dinge wat voorspoed sal bring en nie teenspoed nie...  Moenie toelaat dat mensgemaakte vrese jou weerhou van die lewe wat God vir jou het nie...  Kniel neer met jou vrese en gee dit oor in God se hande... Vat Sy hand elke more, Sy genade wat elke dag vir jou nuut is, en pak die dag met vandag se krag aan...  Wanneer mens in verhouding met God stap, deur Hom te ken in jou besluite, vir Hom te bid vir Sy wil in jou lewe, en jou vrese en bekommernisse met Hom te deel, raak die las ligter en die pad makliker - met blessings wat God onverdiend oor ons uitstort...  Sny af die vrese, en sit die stuur van jou lewe in God se hand! Die geleenthede en moontlikhede vir dit wat kan gebeur wanneer mens die deur op vrees toemaak, is eindeloos...

Blessings!

Anel xx

 

No comments: