Tuesday, 7 August 2012

Life is ten percent what you make it and ninety percent how you take it!~ Unknown

Haloes! J
Life is ten percent what you make it and ninety percent how you take it! ~ Unknown
Jeremiah 17:7-8
"Blessed is the man who trusts in the LORD And whose trust is the LORD. "For he will be like a tree planted by the water, That extends its roots by a stream And will not fear when the heat comes; But its leaves will be green, And it will not be anxious in a year of drought Nor cease to yield fruit.
Psalm 18:2
“The LORD is my rock, my fortress and my deliverer; my God is my rock, in whom I take refuge, my shield and the horn of my salvation, my stronghold…”
The Law of the Garbage Truck
“One day I hopped in a taxi and we took off for the airport. We were driving in the right lane when suddenly a black car jumped out of a parking space right in front of us. My taxi driver slammed on his breaks, skidded, and missed the other car by just inches! The driver of the other car whipped his head around and started yelling at us. My taxi driver just smiled and waved at the guy...and I mean, he was really friendly! So I asked, "Why did you just do that? This guy almost ruined your car and sent us to the hospital!" This is when my taxi driver taught me what I now call, "The Law of the Garbage Truck."He explained that many people are like garbage trucks. They run around full of garbage, full of frustration, full of anger, and full of disappointment. As their garbage piles up, they need a place to dump it and sometimes they'll dump it on you. Don't take it personally. Just smile, wave, wish them well, and move on. Don't take their garbage and spread it to other people at work, at home, or on the streets. The bottom line is that successful people do not let garbage trucks take over their day. Life's too short to wake up in the morning with regrets, so, "Love the people who treat you right. Pray for the ones who don't." ~ Forward email
Hoe gou raak ‘n mens nie kwaad as iemand soos ’n padvark ry, of jou goed toesnou omdat jy dalk nie vinnig genoeg ry of uit die pad kom nie… Of as jy die uitlaatklep vir iemand is –iemand wat dalk ’n baie slegte week gehad het, en dan al hulle frustrasie op jou uithaal… Of miskien is die teenoorgestelde waar, dat jy dalk al jou frustrasie op ander uithaal wanneer die lewe se uitdagings net te veel raak… Dis baie maklik om baie vinnig, baie kwaad te raak, en dan dinge te doen wat nie deel uitmaak van ons Christelike wapenrusting nie J Dit gebeur baie keer so vinnig dat jy eers besef dat jy briesend kwaad was nadat jy opgetree het… Hierdie "Law of the Garbage Truck” is vir my een groot waarheid! Elke persoon op hierdie aardbol ervaar moeilikhede in hulle lewe op een of ander stadium… Sommige het baie meer opdraende as ander… Teleurstellings is ’n gegewe – somtyds sal mens sukses smaak met wat jy aanpak, ander kere sal jy teleurgestel word in jou verwagtinge… Of dit nou werk, skool, uitdagings of mense is…
Hoe ons hanteer wat met ons gebeur, is egter wat die deurslag gaan gee… Moenie toelaat dat mense wat hul “garbage dump” limiete op JOU stel of dat hul woorde jou afbreek nie... Die enigste persoon wie se opinie tel – is God s’n… Een van my gunsteling aanhalings wat hierby aansluit is: “Be kinder than necessary, because everyone you know is fighting a battle…” ~ T.H. Thompson and John Watson… Dis nie een van ons se plek om ander te oordeel nie… Partykeer moet jy maar net die ander wang draai, en die minste wees… Die tong is een van die magtigste wapens wat ons besit, wat baie keer meer seer as goed doen met ondeurdagte woorde wat gespreek word… So baie mense dra letsels aan hul lewe as gevolg van harde woorde wat deur mense toegedien is… Mense wat ander afbreek met woorde is gewoonlik mense wat liefde en gebed nodig het… Wat self sukkel met soveel dinge en nie weet hoe om dit te verwoord nie… Ons moet dit soos water van ‘n eend se rug laat rol! Skud die “garbage” af… Lê dit by Jesus se voete neer… Hy is die enigste persoon op wie jy ALTYD kan reken… Wat jou las sal ligter maak, en antwoorde op jou vrae sal gee… Jy is kosbaar!
Blessings!
anelli**

No comments: