Monday 10 February 2014

gebedsversoeke

haloe julle!

Sien asb die onderstaande gebedsversoek!  Mag julle 'n geseende daggie he!

Anoniem:  Hiermee wil ek julle vra om asb vir my vriendin te bid.Haar kanker het terug gekom en sy moet eers weer Woensdag (laas week) na die Dr.gaan. Sy is bietjie emosioneel op die oomblik maar dit kan die skok wees.Kom ons vra dat die Heremoet ingryp en help. Sy kan genees word,want by God is niks ontmoontlik nie. 

No comments: