Haloes! J
“Life is too short to… Wake up in the morning with regrets… So love the people who treat you right… Forget about the ones who don’t and believe
everything happens for a reason… If you
get a chance, take it… If it changes
your life, let it… Nobody said it would
be easy… They just promised it would be
worth it…” ~ Unknown
Romans 8:38 – 39
“And I am convinced that nothing can ever separate us
from God’s love. Neither death nor life, neither angels nor demons, neither our
fears for today nor our worries about tomorrow – not even the powers of hell
can separate us from God’s love. No power in the sky above or in the earth
below – indeed, nothing in all creation will ever be able to separate us from
the love of God that is revealed in Christ Jesus our Lord.”
Proverbs 30:5
“Every word of God is flawless; he is a shield to those
who take refuge in him…”
“Everyone wants
happiness, no one wants pain… But you
can’t make a rainbow, without a little rain…” ~ Unknown
“Time is free, but
it is priceless… You can’t own it, but
you can use it… You can’t keep it, but
you can spend it… Once you’ve lost it, you
can never get it back…” ~ Unknown
Een van die coolste dinge vir my, is om ‘n reënboog te
sien, na dit lekker gereën het… Dit
herinner my altyd aan God se belofte aan Noag…
In Genesis 6:11-13 is dit mooi vir ons uitgelê… “I establish my covenant with you: Never again will all life be destroyed by the
waters of a flood; never again will there be a flood to destroy the
earth." And God said, "This is
the sign of the covenant I am making between me and you and every living
creature with you, a covenant for all generations to come: I have set my rainbow in the clouds, and it
will be the sign of the covenant between me and the earth.” Elke keer
wanneer ek ‘n reënboog sien, word ek herinner aan “nuwe hoop”… Want God het deur die sondevloed, as’t ware
die wêreld weer kom nuut maak…
Hier waar ons amper aan die einde van die jaar is, kan
dit partykeer maklik raak om te wens dat die nuwe jaar nou maar net kan
aanbreek… Ek weet nie
of jy dalk voel asof jou lewe tans deur ‘n hewige storms omver gewerp word nie… Dat maak nie saak waar jy kyk nie, dat dit net
voel of jy omring word met probleme, hartseer en seer van alle kante… In
hierdie tye – hoe moeilik ookal – maak tyd vir God… Wanneer ons, ons geloof
voed, SAL ons weer gevul word met NUWE HOOP… God sal ons harte kom rustig maak,
wanneer ons oë op HOM gevestig is, en nie op die probleme wat ons probeer
onderkry nie… Wanneer jy weer vandag teneergedruk voel, sonder hoop, of sonder
lewenskrag – fokus op God… Die reënboog sal ALTYD kom na
die storm… God het dit al vir Noag en sy nageslag belowe… Ek het vandag so ‘n cool vers op ‘n vriendin
se whatsapp gesien – dit gaan as volg: Habakuk 2:3 “Faith in God includes faith
in God’s timing…” Moenie ongeduldig raak
as dinge nie wil uitwerk soos jy gehoop, of gedroom het nie… Staan vas in jou geloof, hou jou oë gevestig
op Jesus, en moenie toelaat dat die duiwel twyfel in jou lewe saai nie… Die reënboog is ‘n verskynsel wat al van Noag
se tyd af bestaan… Ons sien dit vandag
nog! Want so seker as wat daar ‘n
reënboog kom na die reën, so seker sal God vir jou deurkom, en SORG dat die
dinge vir jou uitwerk sodat jy seën uit die situasie kan ontvang! Byt vas – vat die laaste stukkie van die jaar
dag vir dag – SAAM MET GOD! Sy hand is
uitgestrek na jou – Hy is by jou met elke liewe tree wat jy gee!
Blessings!
Anel**
No comments:
Post a Comment