Haloes! J
“It always seems impossible, until it is
done…” ~ Nelson Mandela
1 Corinthians 13:4-13
"Love is patient,
love is kind. It does not envy, it does not boast, it is not proud. It does not dishonour others, it is not
self-seeking, it is not easily angered, it keeps no record of wrongs. Love does
not delight in evil but rejoices with the truth. It always protects, always trusts, always
hopes, always perseveres. Love never
fails. But where there are prophecies, they will cease; where there are
tongues, they will be stilled; where there is knowledge, it will pass
away. For we know in part and we
prophesy in part, but when completeness comes, what is in part disappears. When I was a child, I talked like a child, I
thought like a child, I reasoned like a child. When I became a man, I put the
ways of childhood behind me. For now we
see only a reflection as in a mirror; then we shall see face to face. Now I
know in part; then I shall know fully, even as I am fully known. And now these three remain: faith, hope and
love. But the greatest of these is love..."
“Madiba showed
us, that God can make the impossible, possible... That the only thing necessary
is a willing heart to serve and for us to love one another... I heard PJ Powers
saying - Madiba said, never to lose your flavour... We (South-Africans and also
the world) should be like a fruit salad - each of us unique, and with our
different flavours, complementing each other... Madiba, you will be missed!” ~
Anél Hugo
“Everything in life
is temporary… So if things are going
good, enjoy it because it won’t last forever… And if things are going bad,
don’t worry… It can’t last forever
either…” ~ Unknown
Ons, as ‘n land is verlede Donderdagnag / Vrydagoggend
tot stilstand geruk… Die man wat na ons
land omgesien het, wat gesorg het vir positiewe verandering, was opgestaan het
vir dit waarin hy glo, en toegelaat het dat God deur hom werk, het sy
eindstreep bereik… Wat ‘n ongelooflike
voorbeeld was hy nie vir ieder en elk van ons nie? Ek het oppad werk toe, ‘n onderhoud geluister
wat KFM met PJ Powers gehad het… Sy het
in die onderhoud vertel hoe sy met Mandela gesels het, (in die tyd van die
rugby wêreldbeker 1995)… Sy het gesê dat
sy aan hom gevra het – Madiba, dink jy nie dit sal beter wees as elkeen van ons
eerder “koffie-kleurig” was nie?? Hy’t
glo gelag en vir haar gesê – “NO… Each
one of us are unique, and we all have different flavours… We, should be like a fruit salad – each
unique, with our different flavours, complementing each other…” Hoe waar is dit nie??
God het ELKEEN van ons gemaak in Sy beeld… Hy het ELKE LIEWE EEN van ons,lief NET SOOS
ONS IS… Al sondig ons daagliks, al
probeer ons en ons “fail”, al is ons moeg, en voel dit dat ons, onsself nie kan
optel om die laaste stukkie te stap of aan te pak nie… HY het JOU gekies… Nog voor jy eens besluite vir jouself kon
maak… Ek dink Mandela was vir ons ‘n
voorbeeld, een van HOE om naasteliefde uit te leef, om vir almal ‘n gelyke kans
te gee… Ek dink ons is dit aan hom en
aan God verskulidg, om voort te bou op die “legacy” wat hy aan ons agtergelaat
het… Deur daagliks probeer om ‘n verskil
te maak – daar waar jy is… Jy hoef nie
EARTH-SHATTERING dinge te doen om ‘n verskil te maak nie… Partykeer is dit die klein goedjies wat
saamwerk, om ‘n GROOT impak te maak…
Betoon naaste-liefde aan die mense wat jou pad kruis… Wees vriendelik (dit kos niks)… Luister as iemand nodig het om te gesels, of
doen sommer iets vir iemand (al verdien hulle dit nie) – net omdat jy kan… AANVAAR mekaar – as jy net ‘n appel in ‘n
vrugteslaai het – kan dit baie saai raak…
Maar wanneer jy vrugte van verskillende geure en kleure saamsit, help jy
om ‘n kleurvolle, maar ook smaaklike vrugteslaai te maak… Hier aan ‘n einde van ‘n jaar, waar mens se
dae lank en jou geduld min is, is dit dalk ‘n baie groot uitdaging… Maar kom ons leef SO, dat die wêreld ‘n armer
plek sal wees wanneer ons nie meer in dit is nie… Wees iemand wat die verskil is in die wêreld
– wat iemand (al ken hulle jou nie) se dag beter maak, net omdat julle paaie
gekruis het… God wil deur JOU en MY
werk, om hierdie wêreld, ‘n beter plek te maak…
Al wat Hy vra, is ‘n bereidwillige hart…
BE A WORLD CHANGER – you were born with PURPOSE… LIVE IT!
Blessings!
Anel**