Haloes! :)
“We make a living by what we get. We make a life by what we give.” ― Winston S. Churchill
Hebrews 4:16:
Let us then approach the throne of grace with confidence, so that we may receive mercy and find grace to help us in our time of need.
Psalm 37:4:
Delight yourself in the LORD and he will give you the desires of your heart.
“No one is useless in this world who lightens the burdens of another.” ― Charles Dickens
“It's not how much we give but how much love we put into giving.” ― Mother Teresa
Vandag se gedagteki is bietjie anders... Ek het hierdie onderstaande in 'n epos ontvang op 'n dag waar alles sommer net verkeerd gegaan het... Dit het my opnuut kom herinner dat die moeilike dinge wat oor mens se pad kom, nie tevergeefs is nie... Jesus weet wat in ons toekoms op ons wag... En die dinge wat ons tans moet deurmaak, is juis om ons sterk te maak en op koers te kry vir dit wat wag... Die Kruis wat ons met ons saamdra, sal ons in staat stel om enige iets deur Jesus se krag te doen, omdat Hy altyd by ons is... Hy sal jou vang, en ophelp wanneer jy dalk mag val, of wanneer struikelblokke jou pad kruis... Dit wat Hy in ons lewens vir ons doen, hang af van onsself... Hoeveel van jou lewe vertrou jy vir God mee? Net 'n bietjie? Of met alles wat in jou is? Jesus gaan nie vir Homself 'n weg forseer in jou lewe in nie... Hy gaan wag tot jy Hom nooi om saam met jou te stap... Hy staan gereed om jou te help, en aan jou die wysheid en insig, deur Sy groot genade vir jou te gee - as daar plek in jou lewe vir Hom is... Mag hierdie onderstaande strokie, jou inspireer soos wat dit vir my geinspireer het...
blessings!
anelli**
Awesome!! We complain about the cross we bear but don't realize it is preparing us for the dip in the road that God can see and we can't. Whatever your cross, whatever your pain, there will always be sunshine, after the rain.... Perhaps you may stumble, perhaps even fall; But God's always ready, to answer your call..... He knows every heartache, sees every tear,
a word from His lips, can calm every fear... Your sorrows may linger, throughout the night, But suddenly vanish, dawn's early light... The Saviour is waiting, somewhere above, to give you His grace, and send you His love.... God promises a safe landing, not a calm passage. ...and you question God -'why me?'.. always look at the bigger picture...... A day without the Lord- Is a day wasted. God is going to shift things around for you today and let things work in your favor.
PS – Die laaste gedagteki vir die daggie sal op Vrydag 14
Desember 2012 verskyn, en die eerste gedagteki vir die nuwe jaar sal weer op
Maandag 14 Januarie 2013 verskyn…
No comments:
Post a Comment