Haloes! J
“Do you not know? Have you not heard? The LORD is the everlasting God, the Creator of the ends of the earth. He will not grow tired or weary, and his understanding no one can fathom. He gives strength to the weary and increases the power of the weak. Even youths grow tired and weary, and young men stumble and fall; but those who hope in the LORD will renew their strength. They will soar on wings like eagles; they will run and not grow weary, they will walk and not be faint…”
“With God, the trials of today, become the
testimonies of tomorrow…” ~ Victoria Osteen
Jeremiah 29:11
“For I know the plans I have for you," declares the
LORD, "plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope
and a future…”
Isaiah 40:28-30
“Do you not know? Have you not heard? The LORD is the everlasting God, the Creator of the ends of the earth. He will not grow tired or weary, and his understanding no one can fathom. He gives strength to the weary and increases the power of the weak. Even youths grow tired and weary, and young men stumble and fall; but those who hope in the LORD will renew their strength. They will soar on wings like eagles; they will run and not grow weary, they will walk and not be faint…”
“If you align your
career with your calling you will align your life with your potential…” ~ Brian
Houston
“Trust in HIS
timing… Rely on HIS promises… Wait for HIS answers… Believe in HIS
miracles… Rejoice in HIS goodness… Relax in HIS presence…” ~ Based on James 4:8
Ek’t die helfte van die gedagteki al ‘n week terug
geskryf – min wetende dat ons preek van Sondag, direk hierby aangesluit het!
Hoe amazing is God dat Hy weet wanneer ons watter boodskappe nodig het! Ek wil kortliks Gary Kieswetter se preek saamvat – sodat
jy so gebless kan word soos ek was! God
maak aan ons ‘n belofte, gee aan ons ‘n strategie en waarborg ‘n goeie
resultaat… Maar somtyds vat die
resultaat baie langer as wat ons sou kon hoop of dink… Ons menslike natuur maak ons soms angstig
wanneer die deurbrake net nie wil kom nie, of wanneer dit voel asof God ver van
ons weg is… Soveel so, dat ons baie keer
“opgee” net voordat die deurbraak kom.
Die belangrikste vir ons om te onthou, is dat God REEDS weet wat in ons
toekoms lê asook hoe ons moet stap om daar uit te kom… Al wat ons moet doen – is om Hom te vertrou!
Dis maklik om te bid wanneer dinge goed gaan – wanneer ons
nie ‘n bekommernis in die wêreld het nie…
DIt raak moeilik, wanneer ons nie resultate sien nie, en wanneer angs en
onsekerheid die oorhand in ons lewens kry…
Dit raak moeilik wanneer ons omring is deur negatiewe mense, wat heeltyd
saadjies van ongeloof in ons gemoed plant…
God kom egter ALTYD terug na Sy beloftes toe… Dis SO belangrik dat ons dit sal onthou! Hy belowe ons in Philippians 1:6 – “being
confident of this, that he who began a good work in you will carry it on to
completion until the day of Christ Jesus…”
God sal nie iets begin en dit nie klaarmaak nie… Jy was geskape met ‘n spesifieke DOEL ingedagte… Staan vas by God en Sy beloftes… Hou aan bid wanneer die pyn so fel is,
wanneer die onsekerheid so groot is… God
sal jou NOOIT verlaat nie, en jou NOOIT in die steek laat nie!
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment