Tuesday 28 July 2015

Gebedsversoek!

Hi julle awesome mensies!

Bid asb saam vir die onderstaande versoek.

Blessings!

anel xx

Anoniem:  Graag die versoekie rig vir my skoonsuster tans in Tygerberg hospital in die Gene Louw gebou.Sy kry tans bestraling vir die kanker wat versprei na haar rug het nadat sy ‘n albei haar borste reeds verloor het agv van kanker.Hou haar asseblief in gebed.Sy moet nog 5 sessies kry,en dis is nie maklik nie agv al die naarheid.Die Here haar sal toevou met sterkte.

No comments: