Haloes! J
“One day you will wake up and there won’t be
any more time to do the things you’ve always wanted… Do it know…” ~ Paulo Coelho
Isaiah 65:24
“I will answer them before the even call to me… While they are still talking about their
needs, I will go ahead and answer their prayers…”
Romans 8:38-39
“For I am convinced that neither death nor life, neither
angels nor demons, neither the present nor the future, nor any powers, neither
height nor depth, nor anything else in all creation, will be able to separate
us from the love of God that is in Christ Jesus our Lord…”
“Life has thaught
me one lesson, if you start your journey don’t quit until you have what you
wanted…” ~ Unknown
“Don’t let your
circumstances control you, your life is going to be a roller coaster… God wants you to be stable, consistent and
not moved by any of these things… When
you face adversity, when you hit a tough time, one of the best things you can
do is simply stay calm… Keep your
peace…” ~ Joel Osteen
Hoe baie keer, laat ons toe dat ons “omstandighede” ons
besluite beinvloed… Ons raak so
vasgevang, binne in die deurmekaargeid, pyn en moegheid, dat ons somtyds ons
perspektief verloor en nie meer die groter prentjie raaksien nie… Klink dit dalk bekend? “Orals waar ek kyk is net probleme… Daar is soveel seerkry, hartseer, pyn en
lyding, armoede en stukkendheid in ons wêreld…
Dit omring ons van alle kante… As
jy jou hand teen jou oë hou – wat sien jy? Net ‘n stukkie donker? Mens kan nie detail daarvan uitmaak nie… Maar wanneer jy jou hand weg beweeg sodat dit
‘n armlengte van jou af is, sal jy die detail van jou litte, en die detail op
die palm van jou hand kan sien… Die
eienskappe van jou hand wat JOU uniek maak, sal jy eers kan raaksien wanneer
daar afstand tussen jou hand en jou gesig is…
Wat bedoel ek met die bostaande?? Vir ons om dinge in perspektief te sien, en
om redelike besluite te kan neem, moet ons afstand tussen ons en ons
omstandighede kry… Want wanneer mens slam bam in die middel van alles is, sal
ons nie logies kan dink nie… Die
omstandighede sal ons so oorweldig, dat ons vergeet dat ons nie alleen alles
hoef te face nie… Ons het vir God aan
ons sy, en God het soveel meer visie en insig as wat ons ooit sou kon droom
van… Hy sien die groter prentjie, en Hy
weet WAT moet gebeur en WANNEER dit moet gebeur… VERTROU op SY tyd! Dis waar die grootste blessing vir ons
opgesluit word… Moenie “die lewe” alleen
probeer doen nie… God is jou partner –
maak nie saak WAT die omstandighede is nie… Vir Hom is dit moontlik om die
ONMOONTLIKE, ‘n moontlikheid te maak…
Moenie so besig raak met die “deurmekaargeid” dat jy vergeet dat jy ‘n
partner het wat jou sal bystaan deur dik en dun… Gee dit net vir Hom…
Blessings!
Anelxx
No comments:
Post a Comment