Wednesday, 22 July 2015

“With all your heart you must trust the Lord and not your own judgement… Always let Him lead you, and He will clear the road for you to follow…” ~ Unknown

Haloes! J

“With all your heart you must trust the Lord and not your own judgement…  Always let Him lead you, and He will clear the road for you to follow…” ~ Unknown

Isaiah 14:27

“Nothing can stop God’s plan for your life…”

Ephesians 3:17-21

“so that Christ may dwell in your hearts through faith. And I pray that you, being rooted and established in love,  may have power, together with all the saints, to grasp how wide and long and high and deep is the love of Christ,  and to know this love that surpasses knowledge--that you may be filled to the measure of all the fullness of God.  Now to him who is able to do immeasurably more than all we ask or imagine, according to his power that is at work within us,  to him be glory in the church and in Christ Jesus throughout all generations, for ever and ever! Amen…”

“When God is on your side, anything is possible!” ~ Joel Osteen

“Our greatest weakness lies in giving up…  The most certain way to succeed is to try one more time…” ~ Thomas Edison

“Perhaps the butterfly is proof that you can go through a great deal of darkness yet become something beautiful…” ~ TobyMaz

Baie min van ons hou van dinge wat verander…  Maar die enigste manier om te groei, is om te verander…  As jy dink aan ‘n saadjie en ‘n volgroeide boom – dis twee HEELTEMAL verskillende goed, maar sonder die saadjie sal die boom nooit daar wees nie…  Die lewenssiklus van ‘n skoenlapper het 4 stadiums… Eier, Larwe, Papie, Skoenlapper…  Indien een van hierdie stappe ontbreek, sal die skoenlapper nie kan ontwikkel soos God hom bestem het om te wees nie…

Dis ONGELOOFLIK wanneer mens daaraan dink – want ons kan dit direk deurtrek na ons lewens toe…  Partykeer gaan ons die moeilike tye, wat ons nie kan VERSTAAN hoekom ons daardeur moet gaan of hoekom God dit toelaat in ons lewens nie…  Maar wanneer ons terugkyk, na ‘n paar jaar, en ons dinge in perspektief kan sien – maak dit sin hoekom sekere dinge moes gebeur in ons lewens…  Dit bou karakter in ons lewens, en baie keer stel dit ons in staat om daar te kan wees vir ander wat deur soortgelyke moeilike situasies gaan…  God gebruik ons baie keer – sonder dat ons dit eens besef – om te verander in iemand wat sy testimony, hande en voete hier op aarde te wees…  Die situasies shape ons ook om God se lewende testimony op die aardbol te wees…  Maak nie saak WAT jou situasie is wat jy tans deurmaak nie = dit is nie om dowe neute wat jy hierdeur moet gaan nie! God WEET wat HY vir jou beplan… Goeie goed, en nie slegte dinge nie…  Sit jou geloof, hoop en vertroue in Hom! Hy SAL sorg!

Blessings!
 
anelxx

 

 

 

 

No comments: