Thursday 23 July 2015

"Let your faith roar so load that you can't hear what doubt is saying..." ~ Unknown

Haloes! J

“Let your faith roar so loud that you can’t hear what doubt is saying…” ~ Unknown

Mark 9:23

“All things are possible if you believe…”

2 Corinthians 4:16-18

“Therefore we do not lose heart. Though outwardly we are wasting away, yet inwardly we are being renewed day by day.  For our light and momentary troubles are achieving for us an eternal glory that far outweighs them all.  So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen. For what is seen is temporary, but what is unseen is eternal…”

“Faith is seeing light with your heart when all your eyes see is darkness…” ~ Unknown

“When I stopped obsessing over my flaws and focused on His faithfulness, my life took on a new kind of beauty…” ~ Alicia Bruxvoort

“Ek sien lig aan die einde van die tonnel…  Maar ek is nie seker of dit dalk ‘n aankomende trein is nie…” J Klink dit bekend??  Ons ingesteldheid is partykeer SO negatief, dat ons nie eens ‘n blessing kan raaksien wanneer dit ons kant toe kom nie…  Twyfel…  So ‘n klein woordjie, maar SO ‘n groot vasstrapplek vir die duiwel!! Hy het absoluut net ‘n “inch” nodig om ‘n saadjie van twyfel te plant – wat dan sommer totaal en al die oorhand in jou lewe kry! Want, as jy mooi daaroor dink – wat is dit wat maak dat jy twyfel?

Dis die onsekerheid oor wat môre sal bring! Die onbekende is vir niemand van ons lekker nie…  Dit maak egter die lewe interessant – want hoe boring sou dit nie wees as ons reeds geweet het wat elke liewe dag vir die res van ons lewens sou gebeur nie? Met al die onsekerhede waarmee ons daagliks geface word (loadshedding inkluis J) – vergeet ons baie keer dat daar dinge is waaroor ons SEKER kan wees! God is REEDS daar…  Hy is ELKE dag dieselfde…  En Hy sal ons NOOIT verlaat nie, en ons NOOIT in die steek laat nie…  Ons dominee Gary, het dit so mooi gestel Sondag…  Soos Psalm 23 sê – selfs al gaan ons deur donker dieptes, SAL ons nie bang wees nie – want God is by ons… Vir God is die duisternis nie eens duister nie – want Hy is die lig! As ons glo, kan dit vir ons so wees…

Blessings!

Anel xx

No comments: