Haloes! :)
“We were made for
loving… If we do not love, we will be like plants without water…” ~
Archbishop Desmond Tutu
1
Corinthians 13:3-7 (The Message)
If
I give everything I own to the poor and even go to the stake to be burned as a
martyr, but I don't love, I've gotten nowhere. So, no matter what I say, what I
believe, and what I do, I'm bankrupt without love.
Love never gives up.
Love cares more for others than for self.
Love doesn't want what it doesn't have.
Love doesn't strut,
Doesn't have a swelled head,
Doesn't force itself on others,
Isn't always "me first,"
Doesn't fly off the handle,
Doesn't keep score of the sins of others,
Doesn't revel when others grovel,
Takes pleasure in the flowering of truth,
Puts up with anything,
Trusts God always,
Always looks for the best,
Never looks back,
But keeps going to the end…”
Love never gives up.
Love cares more for others than for self.
Love doesn't want what it doesn't have.
Love doesn't strut,
Doesn't have a swelled head,
Doesn't force itself on others,
Isn't always "me first,"
Doesn't fly off the handle,
Doesn't keep score of the sins of others,
Doesn't revel when others grovel,
Takes pleasure in the flowering of truth,
Puts up with anything,
Trusts God always,
Always looks for the best,
Never looks back,
But keeps going to the end…”
“No fate is worse than
a life without love…” ~ Mexican Proverb
Dr. Seuss: “We are
all a little weird and life's a little weird, and when we find someone whose
weirdness is compatible with ours, we join up with them and fall in mutual
weirdness and call it love.”
Het
jy al ‘n plant present gekry, of moes na iemand se plante omsien, en dit het
totaal geflop?? Of jy het te veel water gegee, of te min, of die
plant het nie genoeg sonlig gekry nie?? Vir ‘n plant om op sy mooiste te
wees, moet die balans tussen al hierdie dinge perfek wees… Sonder dit,
sal hy doodgaan – of vlekke of merke toon dat daar nie behoorlik na hom
omgesien is nie – geel blare, dooie blare, stam met dorre merke…
Ons
as mens is dieselfde… Ek kom al hoe meer agter – almal is maar eintlik
net opsoek na ‘n bietjie liefde en aanvaarding… Sonder liefde, sal ons
ook verwelk soos ‘n plant… Om hierdie reg te kry, moet ons Hoof liefde in
plek wees – sodat die res net daarop gebou kan word… As ek nou vir jou
Grieks praat – God moet ons basis en beginpunt van alles wees… Vir
verhoudings om te kan werk, om daardie wedersydse respek en aanvaarding vir
mekaar te hê (dis nou vriendskappe, sowel as liefdesverhoudings) – moet alle
partye besef dat God ons aanmekaar bind… God het ons geskape om Hom lief
te hê, maar om ook ‘n seën vir die mense rondom ons te wees… En wanneer
Jesus jou basis is, kan mens nie anders as om jou liggie te laat skyn, en ook die
liggie in mense rondom jou aan te steek nie… Daar sal net ‘n andersheid
wees in hoe jy mense hanteer, en behandel… Mens kan verhoudings vergelyk
met ‘n Kruis – Jesus is die bo-punt van die kruis, en die twee mense in
verhouding – die dwarslat van die kruis… Jesus hou wag oor die twee kante
en is ook die gemene faktor wat beide partye bind… Wanneer dit vir jou
moeilik is om ander lief te hê – dit is nie altyd maklik nie J
BID, dat Jesus jou hart sal verander, vernuwe, dat jy aanvaarding en liefde kan
vind vir die mense wat jou so kwaadmaak… Hy is groter as ENIGE
iets… En deur Sy krag, kan daar oplossings vir ENIGE iets gevind word…
Wees
dankbaar vir die mense met wie God jou bless! En bid vir jou huweliksmaat
(as jy reeds getroud is, maar ook as jy nog opsoek is na iemand, of in
verhouding met iemand is); bid vir jou vriendskappe, sodat jy God se ultimate
seën in dit kan ervaar! Besef dat die lewe kort is – ons weet nie hoe
lank ons vir mekaar gespaar kan word nie, so moenie ‘n dag laat verbygaan waar
mense nie weet wat hulle vir jou beteken nie! Moet ook nie 'n aand kwaad
gaan slaap nie... Ons is hier op geleende tyd... Moenie spyt wees
dat jy nie jammer gese het, omdat jy te trots was nie... Moenie spyt wees
omdat jy mense nie waardeer het toe jy die kans gehad het nie... God is
ALTYD bereid om ons 'n tweede kans te gee wanneer ons opmors... Moet ons
nie dieselfde liefde vir ons medemens betoon nie? Jesus is reeds in jou
dag, en Hy het jou oneindig lief! Weet dit vandag!!
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment