Sunday 17 January 2016

“Don’t downgrade your dream to match your reality… Upgrade your faith to match your destiny…” - Unknown

Haloes! :)

“Don’t downgrade your dream to match your reality… Upgrade your faith to match your destiny…” - Unknown

Jeremiah 29:11

“For I know the plans I have for you, declares the Lord…  Plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future…”

Isaiah 43:19

“See, I am doing a new thing! Now it springs up; do you not perceive it? I am making a way in the desert and streams in the wasteland…”

“Always remember that your present situation is not your final destination… The best is yet to come!” – Unknown

“God found Gideon in a hole…  He found Joseph in a prison…  He found Daniel in a lion’s den… He has a curious habit of showing up in the midst of trouble, not in the absence… Where the world sees failure, God sees a future…  Next time you feel unqualified to be used by God, remember this, He tends to recruit from the pit, not the pedestal…” - Unknown

Wat is dit wat jou laat “tick”?  Wat jou opgewonde maak, en laat voel asof jy die wereld kan verander?  Wat is jou droom?  Ja, daardie ene wat jy ver weg gaan bere het, oor sy onmoontlikheid…  Of vanwee die situasie waarin jy jouself tans bevind? Of dit nou finansiele moeilikheid, gebroke verhoudings, gebroke vertroue, eensaamheid, hartseer, verlies van ‘n geliefde, of watookal is!  Vra jouself die vraag af – wat weerhou jou tans van ‘n vol lewe – ‘n lewe waarin jou drome nagejaag word?

Baie keer kan ons baie verskonings of redes he…  Ek is nie slim, of mooi, of vining genoeg nie…  Daar is mense, beter gekwalifiseer as ek…  Niemand sal my wil kies nie…  Miskien skryf ek vandag NET vir jou…  Soos jy hierbo kan sien van die anonieme aanhaling – God kies nie van die podium af nie – hy kies gewone mense, soos ek en jy!  Jy moet net ‘n bereidwillige hart he…  Ekt die naweek so ‘n spesiale boodskap van God gekry, wat ek wil he jou boodskap vir 2016 moet wees…  Waarop is jou lewe gebou – en wat vul jou lewe??  Ons het ‘n opelug fliek gaan kyk en halfpad deur, is die fliek gestop vanwee sterk wind wat die skerm erg laat beweeg het…  Hulle het die skerm laat “afblaas” omdat dit nie sterk genoeg was om die weersomstandighede teen te staan nie…  Dit het my herinner aan die dwase man wat sy huis op die sand gebou het…  Wanneer jou basis verkeerd is (dit wil se – as Jesus nie jou anker is, waarop jou lewe gebou is nie, en wanneer jy nie tyd in God se woord spandeer, en jouself voortdurend vul met die Heilige Gees se teenwoordigheid en krag nie – sal jy nie kan staande bly teen die aanslae van die duiwel nie…  Hy sal jou voortdurend kom vul met vrees en kom wysmaak dat jou drome te groot is vir jou potensiaal…  Of jou allerhande onwaarhede wysmaak...  God sou nie die droom in jou hart kom sit het, as Hy nie daardeur ‘n wonderwerk kan doen, ten einde Sy grootheid, daardeur sigbaar te maak nie! God wil die wereld verander – met jou hulp! Hy wil Sy wonderwerke gebruik, om ‘n testimony vir die wereld te wees!  Ephesians 3:20 – se dit baie mooi - Now to him who is able to do immeasurably more than all we ask or imagine, according to his power that is at work within us, to him be glory in the church and in Christ Jesus throughout all generations, for ever and ever! Amen…  Maak 2016 JOU jaar – deur jou fondasie Jesus te maak, en jou daagliks te vul met God se woord…  Dit sal jou staande hou, wanneer die stormwinde kom…  God het soveel meer vir jou as wat jy ooit sal kan imagine!!  Stel jouself oop daarvoor, en moenie toelaat dat die duiwel jou kom vul met vrees nie...  Gary Kieswetter het vandaag gese dat jy wanneer jy die duiwel se leuens glo - gee jy hom krag...  Vind jou krag in jou Hemelse Pappa! Hy het jou oneindig baie lief...

Blessings!


Anel xx

No comments: