Ek wil net sê dat hierdie gedagteki's my elke dag opkikker en reg maak vir nuwe uitdagings! Ek kan nie meer sonder hierdie boodskappies my dag begin nie. Dit is regtig AWESOME!! Anel, dankie vir jou! Ek wens jou alle sterkte toe met die nuwe uitdaging! My gebedjies is saam met jou Xx
Ek stem saam - jou Gedagtekies is al SO deel van my elke dag en beteken vir my en sommige van my vriende Vreeslik baie. Jy doen wonderlike werk en raak soveel lewens, jy sal nooit weet nie. x
Baie dankie vir hierdie pragtige blog! Jy het regtig 'n wonderlike manier om die boodskap oor te dra, dit is so van pas met die tyd waarin ons lewe. Anel, jy het regtig 'n talent!!!Dankie dat jy jou gawes gebruik om ons so te inspireer. xxx
Ek is mal oor jou website Anel. Die stukkies is 'n wonderlike manier om jou dag mee te begin en maak mens sommer gereed vir die dag se uitdagings! Keep up the good work.
Anel, 'n vriendin van my het hierdie boodskappies van jou vir my begin stuur - dit is so great en so van pas op my lewe. Alle eer aan Jesus dat jy so gehoorsaam was om dit te doen. Vertel bietjie erens van jouself waar hoe en hoekom al die goedjies wat nuuskieriges soos ek wil weet ...!!! Dankie ek waardeer jou! Wilna van Niekerk
Hierdie gedagteki's het my al deur baie moeilike tye gedra. Die dag voel sommer nie reg as mens dit sonder die gedagteki bregin het nie. Baie dankie Anel vir jou toewyding en opofferings om hierdie gedagtes aan ons te bring. Ek is seker daarvan duisende mense waardeer dit verskriklik baie en dat die baie mense se lewens verander en verryk. *hugs*
Ek wil net sê dat hierdie gedagteki's my elke dag opkikker en reg maak vir nuwe uitdagings! Ek kan nie meer sonder hierdie boodskappies my dag begin nie. Dit is regtig AWESOME!! Anel, dankie vir jou! Ek wens jou alle sterkte toe met die nuwe uitdaging! My gebedjies is saam met jou Xx
ReplyDeleteHi Anel! Baie mooi website, wel gedaan, dit is wonderlik wat jy hier doen!
ReplyDeleteEk stem saam - jou Gedagtekies is al SO deel van my elke dag en beteken vir my en sommige van my vriende Vreeslik baie.
ReplyDeleteJy doen wonderlike werk en raak soveel lewens, jy sal nooit weet nie.
x
Baie dankie vir hierdie pragtige blog! Jy het regtig 'n wonderlike manier om die boodskap oor te dra, dit is so van pas met die tyd waarin ons lewe. Anel, jy het regtig 'n talent!!!Dankie dat jy jou gawes gebruik om ons so te inspireer. xxx
ReplyDeleteEk is mal oor jou website Anel. Die stukkies is 'n wonderlike manier om jou dag mee te begin en maak mens sommer gereed vir die dag se uitdagings! Keep up the good work.
ReplyDeleteAnel, 'n vriendin van my het hierdie boodskappies van jou vir my begin stuur - dit is so great en so van pas op my lewe. Alle eer aan Jesus dat jy so gehoorsaam was om dit te doen. Vertel bietjie erens van jouself waar hoe en hoekom al die goedjies wat nuuskieriges soos ek wil weet ...!!! Dankie ek waardeer jou! Wilna van Niekerk
ReplyDeleteHierdie gedagteki's het my al deur baie moeilike tye gedra. Die dag voel sommer nie reg as mens dit sonder die gedagteki bregin het nie. Baie dankie Anel vir jou toewyding en opofferings om hierdie gedagtes aan ons te bring. Ek is seker daarvan duisende mense waardeer dit verskriklik baie en dat die baie mense se lewens verander en verryk. *hugs*
ReplyDeleteEk lees hier dat Jesaja 60:22 se "die windpomp soek nie die wind ..." kan iemand my help aangesien my 83 vertaling totaal anders lees
ReplyDelete